# ‘n Personeellid van Laerskool Dalmondeor in die suide van Johannesburg is in hegtenis geneem vir die beweerde seksuele aanranding van ‘n graad 2-leerder. Die woordvoerder van die Gautengse Onderwysdepartement, Steve Mabona, sê haar ma beweer die kind is verlede Woensdag deur die algemene assistent in een van die skool se kleedkamers aangerand. Hy sê die ma het na wat berig word dieselfde dag ‘n saak by die Mondeor-polisiestasie geopen:
Personeellid van Laerskool Dalmondeor in hegtenis geneem vir beweerde seksuele aanranding [KLANK]
ENG MabonaOnCase