# Die People’s Movement for Change sê in die aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing sal hulle gemeenskapsgevestigde kandidate benoem. Die party het in Februarie 2024 aan sy eerste munisipale verkiesing in Theewaterskloof, Wes-Kaap, deelgeneem en laaste uit ses partye geëindig met twee persent van die stemme. Die party se woordvoerder, Grant Harmse, sê hul veldtog vir die plaaslike-owerheidsverkiesing in 2026 is prakties en stelselmatig:
People’s Movement for Change gereed om gemeenskapskandidate vir plaaslike regeringsverkiesing te benoem [KLANK]
AFR GrantonMeasurable