# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling en die Nasionale Raad van Provinsies se gekose komitee oor Maatskaplike Dienste het ‘n gesamentlike subkomitee aangewys om benoemings vir vakante poste op die raad van die Sentrale Dwelmowerheid te hersien en te verwerk. Die voorsitter van die portefeuljekomitee, Bridget Masango, sê die owerheid het reeds ‘n geruime tyd nie ‘n volwaardige raad nie nadat die vorige raad se termyn in Maart geëindig het:
Parlementêre komitees wys subkomitee aan om kandidate vir Dwelmowerheidsraad te oorweeg
ENG MasangoONBoard