Skip to content

Parlementêre komitee wag op verslag van ondersoeke na oorsaak van brande by Tembisa-hospitaal [KLANK]

# Die portefeuljekomitee oor Gesondheid in die Parlement sê hulle wag op verslae oor twee brande by die Tembisa-hospitaal in Gauteng, om uit te vind of brandstigting die oorsaak was. Die voorsitter, Sibongiseni Dhlomo, het kommer uitgespreek oor die hospitaal se nakoming van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid. Hy was by die hospitaal en het gesê amptenare ondersoek die instelling se veiligheidsmaatreëls:

ENG-DhlomoOnTembisa