Skip to content

Parlementêre komitee sê Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en SASSA moet beheerstelsels versterk [KLANK]

# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling is bekommerd oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se gekwalifiseerde ouditmening vir die 2025/26-boekjaar. Die komitee wys op voortslepende swakhede in die maatskaplike sekerheidsagentskap, SASSA, se betaalstelsel wat tot finansiële verliese lei. Die voorsitter, Bridget Masango, sê swakhede wek ernstige kommer oor die doeltreffendheid van beheer- en toetsing-meganismes om seker te maak maatskaplike toelaes word slegs aan kwalifiserende begunstigdes betaal:

ENG MasangoONSystem