# Die Parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie verwelkom die afdanking van die voormalige hoof van die Polisiediens se Eenheid teen Georganiseerde Misdaad, Richard Shibiri. Die komitee se voorsitter, Ian Cameron, sê die besluit stuur ‘n sterk boodskap uit dat wangedrag in die Polisiediens nie geduld sal word nie. Hy voeg by beslissende optrede teen onetiese polisiebeamptes is noodsaaklik om die diens se integriteit te beskerm:
Parlementêre komitee op Polisie verwelkom Shibiri se afdanking [KLANK]
ENG CameronOnShibirisDismissal