Skip to content

Parlementêre ad hoc-komitee se voorsitter benadruk belangrikheid van die bevindings en aanbevelings [KLANK]

# Die voorsitter van die parlementêre ad hoc-komitee, Soviet Lekganyane, sê die bevindings en aanbevelings van die komitee kan help om die strafregstelsel te vorm. Die komitee is saamgeroep om bewerings van KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te ondersoek. Hy beskuldig hooggeplaaste politici, polisieleiers en misdaad-kartelle dat hulle Suid-Afrika se strafregstelsel binnegesypel het. Lekganyane sê die komitee kan ʼn bespotting word as hy nie bevindings maak oor diegene wat van verkeerde dade beskuldig word nie:

ENG LekganyaneOnWrongdoing