# Die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize, sê die integriteit en funksionering van munisipaliteite is onder geweldige druk. Die Ouditeur-generaal het verlede maand berig slegs 41 van die land se 257 munisipaliteite het in die 2023/2024-boekjaar skoon oudits gekry. Mkhize sê 113 munisipaliteite word tans op begrotings sonder fondse bedryf, en beplan uitgawes ver bo dit wat hulle kan bekostig:
Parlement sê die finansiële en bestuurskrisis in munisipaliteite vererger [KLANK]
ENG MkhizeOnMunicipalities