# Die parlement se ad hoc-komitee wat bewerings deur die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi ondersoek, is gedwing om te verdaag na hewige argumente tussen parlementslede. Die vergadering het in wanorde verval oor vrae of Mkhwanazi se verklaring ‘n oorspronklike dokument is en of ‘n afskrif van sy vroeëre getuienis by die Madlanga-kommissie was. Die voorsitter van die komitee, Soviet Lekganyane, het die vergadering verdaag om die regstatus van die dokument te bepaal: