Skip to content

Parlement se Ad Hoc-komitee gaan getuielys in Mkhwanazi-ondersoek afsluit [KLANK]

# Die Parlement se Ad Hoc-komitee wat bewerings deur die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, oor politieke inmenging en korrupsie ondersoek, sal môre sy lys van moontlike getuies afsluit. Die ANC het duidelikheid versoek oor die tydlyn en sê sy bykomende name sal eers teen môre se sperdatum ingedien word. Die Komitee se voorsitter, Molapi Lekganyane, het bevestig sekere name word tans oorweeg:

ENG-LekganyaneOnList