Skip to content

Parlement ondervra Mchunu oor Valke se personeeltekorte en bestedings-voorkeure [KLANK]

# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, moes moeilike vrae beantwoord in die Parlement oor ‘n personeeltekort van twee-duisend-711 by die Direktoraat vir Voorkeur-misdaadondersoeke. Wetgewers kritiseer die toewysing van 100-miljoen-rand aan ‘n tydelike eenheid eerder as om die kritieke afdeling te befonds. Mchunu erken die direktoraat se leierskap is bekommerd oor die tekort aan personeellede, toerusting en hulpbronne. Hy het ook erken die besteding is moontlik verkeerd toegeken en sê hy is bekommerd oor die polisie se hulpbronverspreiding en -waarde:

ENG-MchunuOnDPCI