Skip to content

Panyaza Lesufi lei die ANC in Gauteng se nuwe provinsiale taakspan [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het die nuwe Gautengse provinsiale taakspan bekendgemaak. Die taakspan se provinsiale sameroeper is Panyaza Lesufi; sy adjunk is Mandla Nkomfe; Sochayile Khanyile is die provinsiale koördineerder met sy adjunk Nomantu Nkomo-Ralehoko; en die provinsiale fondsinsamelaar is Tasneem Motara. Die ANC se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê die span sal die organisatoriese mandaat uitvoer, strukture versterk en leiding neem in voorbereiding vir die munisipale verkiesing:

ENG BhenguOnTaskTeam