# Die voormalige statistikus-generaal, doktor Pali Lehohla, sê Suid-Afrika het ekonomies geweldig onderpresteer. Hy het gister die hoofrede gelewer by die Suid-Afrikaanse Verkiesingskommissie se leierskapseminaar in Centurion. Lehohla sê ongelyke toegang tot hulpbronne en geleenthede het steeds ʼn uitwerking op die manier waarop burgers met die politieke bestel omgaan. Hy sê die land se ekonomiese probleme word veroorsaak deur ʼn korrupte regering wat nie modelle vir ekonomiese groei verstaan nie:
Pali Lehohla betreur gebrek aan ekonomiese groei in Suid-Afrika [KLANK]
ENG LehohlaOnEconomy