Skip to content

Palestynse gesant by Verenigde Nasies sê ‘n onafhanklike Palestynse staat is die enigste weg na vrede [KLANK]

# Die Palestynse gesant by die Verenigde Nasies, Riyad Mansour, sê Israel moet heeltemal onttrek uit Gaza. Die VN-veiligheidsraad het Sondag ʼn noodvergadering gehou oor Israel se plan om beheer te neem oor Gazastad. Mansour beskuldig Israel dat hy die oorlog uitrek om ʼn onafhanklike Palestynse staat te keer en nie om Hamas se beheer te beëindig nie. Hy beweer Israel se doel is die vernietiging van Palestyne deur gedwonge verskuiwing en massaslagtings om die gebied te annekseer:

ENG MansourOnPlan