# Padwedlope: Die marathon-legende Eliud Kipchoge sal môre na die Londense Marathon terugkeer nadat hy in 2020 laas deelgeneem het. Die 40-jarige Keniaan is ‘n viermalige kampioen in die Britse hoofstad en tweemalige Olimpiese gouemedaljewenner, en mik om ‘n rekord vyfde oorwinning te behaal. Kipchoge sal na ‘n moeilike seisoen verlede jaar sterk mededinging hê van die verdedigende kampioen, Alexander Mutiso Munyao. Kipchoge het selfvertroue uitgespreek vir die wedloop:
Padwedlope: Eliud Kipchoge terug in Londense Marathon, mik na vyfde oorwinning [KLANK]
ENG-KipchogeOnReturn