# Die Padvragvereniging sê die onlangs bekendgestelde Witskrif oor Gauteng as Vragpoort verteenwoordig ‘n deurslaggewende geleentheid om gebrekkige stelsels wat Suid-Afrika se ekonomiese voedingsare, in besonder die Durban-Gauteng vragverbinding, aan te spreek. Die doel van die projek van R50-miljard is om die groot tekortkominge in die huidige logistieke netwerk op te los, veral met spoorvervoer en veeldoelige operasies wat spoorvervoer insluit. Francois Nortje van die vereniging sê hulle bepleit al lank ‘n geïntegreerde meerdoelige logistieke netwerk: