# Die Padvragvereniging sê bestaande arbeids- en sektorspesifieke wetgewing word eenvoudig nie afgedwing nie en lei tot die indiensneming van ongedokumenteerde buitelanders. Die uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die onmiddellikste uitwerking van strenger afdwinging teen ongedokumenteerde buitelanders kan op grensposte gevoel word, hetsy per land, lug of see. Hy sê indien dit streng toegepas word, kan agterstande, opeenhopings en toue by paspoortbeheerpunte vorm:
Padvragvereniging sê wetgewing oor indiensneming van buitelanders word nie afgedwing nie [KLANK]
ENG KellyONManySectors