# Die Padvragvereniging sê hy is nie oortuig dat die Wysigingswet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe padgebruikers se huidige gedrag sal verander nie. Fase twee van dié wet is Woensdag ingestel. Die doel van die wet is onder meer om gehalte, veiligheid en dissipline te bevorder, die beregting van verkeersoortredings en die instelling van ʼn strafpuntstelsel. Die uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê hy kan nie insien dat strafpunte vir voertuie mense se gedrag sal verander nie:
Padvragvereniging nie oortuig AARTO gaan padgebruikers se gedrag verander nie [KLANK]
ENG KellyONRoadUsers