Skip to content

Padverkeersbestuurskorporasie waarsku jongmense steeds mees kwesbare padgebruikers in wintertoestande [KLANK]

# Die Padverkeersbestuurskorporasie sê jongmense bly onder die kwesbaarste padgebruikers, met persone tussen 20 en 39 jaar wat meer as die helfte van alle padsterftes uitmaak. Die korporasie waarsku dat ‘n gebrek aan bestuurservaring, spoed, afleiding en bestuur onder die invloed steeds tot hoë ongeluksyfers bydra, veral omdat wintertoestande lei tot nat paaie, swak sigbaarheid langer stopafstande. Simon Zwane van die korporasie spoor alle padgebruikers en voetgangers aan om meer versigtig te wees:

ENG ZwaneOnMostVulnerable