Skip to content

Padongelukkefonds waarsku oor kommerwekkende padsterftes onder die jeug [KLANK]

# Die Padongelukkefonds het bevind dat byna 44-persent van persoonlike eise die afgelope jaar ingedien is deur mense tussen die ouderdomme van 15 en 35 jaar. Dit verteenwoordig meer as 70-duisend gevalle. ‘n Verdere 15-duisend eise is namens persone onder die ouderdom van 15 jaar. Tussen 2019 en 2023, is 24-duisend mense tussen 15 en 34 in ongelukke dood, met baie voetgangers of passasiers onder die slagoffes. Die woordvoerder van die Fonds, McIntosh Polela moedig alle padgebruikers aan om versigtig te wees, veral gedurende die langer winternagte:

 

ENG PolelaOnYouthDeaths