Skip to content

Padongelukke in Kaapstad styg, 236 voorvalle binne 10 dae aangeteken [KLANK]

# Die Brand- en Reddingsdiens in Stad Kaapstad is bekommerd oor ‘n toename in ongelukke, nadat 162 voertuie en 74 voetgangers tussen 27 Junie en 6 Julie in voorvalle betrokke was. Wetstoepassingseenhede het 183 mense in hegtenis geneem en meer as 26-duisend oortredings is aangeteken. Verder is beslag gelê op vier vuurwapens en 229 voertuie is geskut. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, versoek bestuurders om hoflik te wees tydens nat weer:

AFR-SmithOnAccidents