Skip to content

Padgebruikers gevra om ekstra versigtig te wees met slegte weerstoestande wat vandag in Wes-Kaap voortduur [KLANK]

# Met twee koue, nat fronte met swaar reënval wat vandag en Maandag in die Wes-Kaap verwag word, vra die Mobiliteitsdepartement in die provinsie alle padgebruikers om ekstra versigtig te wees gedurende hierdie tydperk en om onnodige reise waar moontlik te vermy. Die provinsiale woordvoerder van Verkeersbestuur, Maxine Bezuidenhout, sê sterk winde kan ook voertuigbeheer beïnvloed, en bestuurders moet te alle tye waaksaam bly. Sy sê voetgangers moet sigbaarheid verseker deur helder of weerkaatsende klere te dra:

ENG MaxineONRoadUsers