# ‘n Senior ondersoeker van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie, Brian Padayachee, het bewerings verwerp van politieke inmenging in ondersoeke waarby die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en ander senior SAPD-amptenare betrek word. Die strafsaak dien steeds voor die Pretoriase Landdroshof. Padayachee het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het nooit oproepe ontvang en was nie onder onnodige druk onderwerp om die ondersoeke te beïnvloed nie. Hy het beklemtoon die sake is vervolgingsgedrewe:
Padayachee verwerp bewerings van politieke inmenging met Khumalo se ondersoeke [KLANK]
ENG-PadayacheeOnKhumaloCase