# Die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, sê die ondersoek na sy adjunk, Kenny Kunene, is sowat twee maande ná sy skorsing bykans afgehandel. Kunene word ondersoek ná sy besoek in Julie aan die huis van Katiso “KT” Molefe, die vermeende baasbrein agter die moord op Oupa Sefoka, algemeen bekend as DJ Sumbody. McKenzie sê hoewel die skorsing vir 30 dae vasgestel is, word deeglike prosesse gevolg.
PA-leier Gayton McKenzie sê ondersoek na Kenny Kunene bykans afgehandel [KLANK]
ENG McKenzieOnKuneneProbe