Skip to content

Pa in Mamelodi lewenslank agter tralies na verkragting van dogter [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die lewenslange tronkstraf verwelkom wat die Pretoria-Landdroshof ʼn 64-jarige pa van Mamelodi opgelê het wat sy dogter herhaaldelik verkrag het. Die misbruik het in 2010 begin toe die slagoffer nege jaar oud was en aangehou tot in 2020 toe sy 19 was. Dit het oor naweke en skoolvakansies gebeur wanneer sy by haar pa gaan kuier het. Die NVG se streekswoordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die verkragtings het in 2021 aan die lig gekom:

ENG MahanjanaOnAbuseCase