# Suid-Afrika se enkele rykste miljardêr besit meer rykdom as die armste 70-persent van die bevolking saam. Dit is volgens ʼn nuwe verslag van Oxfam South Africa. Dit het bevind die rykste een-persent landsburgers het 54,9-persent van die land se rykdom in 2024 besit, terwyl die onderste helfte van die bevolking negatiewe rykdom het. Oxfam SA se waarnemende uitvoerende direkteur, Pooven Moodley, het aan die SABC gesê die land het nie ʼn ongelykheid-probleem omdat daar nie genoeg rykdom is nie, maar oor wie die rykdom besit:
Oxfam SA bevind land se rykste miljardêr besit meer as armste 70% saam [KLANK]
ENG MoodleyOnInequality