Skip to content

OVK vra kiesers om te registreer voor Vrydag se afkondiging van die verkiesing [KLANK]

# Suid-Afrikaners is gevra om as kiesers te registreer of hul kiesersbesonderhede by te werk voor die kiesersregistrasies Vrydag sluit. Vrydag is ook die dag waarop die plaaslike regeringsverkiesing amptelik afgekondig word. Die uitvoerende hoof van die OVK, Sy Mamabolo, sê kiesers moet geregistreer wees in die stemdistrik waar hulle woon om 4 November in die plaaslike regeringsverkiesing te kan stem. Mamabolo moedig stemgeregtigde kiesers aan om voor die sperdatum gebruik te maak van die OVK se aanlyn- en WhatsApp-platforms:

ENG MamaboloOnDeadline