Skip to content

OVK vra kiesers om registrasiebesonderhede by te werk tydens registrasienaweek [KLANK]

# Die uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, het alle stemgeregtigde kiesers gevra om hul registrasiebesonderhede by te werk tydens die spesiale kieserregistrasienaweek. Hy sê presiese kiesersinligting sal verseker burgers word in die regte stemdistrik geplaas. Meer as 23-duisend-700 registrasiestasies sal Saterdag en Sondag vanaf sesuur soggens tot vyfuur namiddag landwyd oop wees. Mamabolo het bevestig alles is getoets en gereed om ‘n gladde en toeganklike registrasieproses te ondersteun:

ENG-MamaboloOnDevice