Skip to content

OVK sê jongmense is die meerderheid van aanlyn registrasie-aansoeke [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie het bevestig dat jongmense en nuwe kiesers die naweek die oorgrote meerderheid van aanlyn registrasie-aansoeke uitmaak. Masego Shiburi van die OVK sê teen gistermiddag is meer as 330-duisend kieserregistrasie-aansoeke verwerk. Ongeveer 300-duisend is op die kieserbestuurstoestelle by stemlokale verwerk, terwyl 30-duisend aansoeke deur die aanlyn platform was. Shiburi sê KwaZulu-Natal, Gauteng en die Oos-Kaap het die meeste aansoeke gehad:

ENG ShiburiONApplications