Skip to content

OVK gaan ‘n gedragskode oor waninligting bekendstel [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie gaan ‘n konsep-gedragskode oor waninligting vir openbare kommentaar vrystel voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Uitvoerende hoof Sy Mamabolo het in Midrand gesê die kode moet die integriteit van die verkiesingsproses beskerm teen gemanipuleerde en bedrieglike aanlyn inhoud op sosiale media. Hy bevestig die kommissie werk saam met burgerlike samelewingsgroepe om voorsorgmaatreëls teen waninligting te versterk:

ENG-MamaboloOnCode