Skip to content

OVK is bekommerd oor die “ongeregverdige aanvalle” op die integriteit van verkiesingsprosesse [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê ongeregverdige aanvalle op die integriteit van die verkiesingsproses beskadig nie net individuele of institusionele reputasies nie; hulle berokken blywende skade aan die land se grondwetlike struktuur. Die totale aantal geregistreerde kiesers staan ​​op 27,9-miljoen Suid-Afrikaners voor die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Die voorsitter van die OVK, Mosotho Moepya, sê die verdediging van die integriteit van ‘n verkiesing vereis dat politieke partye, hul leiers en kandidate eties kommunikeer en nie ongegronde bewerings as wapens gebruik nie:

ENG MoepyaOnCriticism