# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die parlement se voorgestelde etiese reëls het steeds leemtes wat lede van die Parlement kan toelaat om aanspreeklikheid te vermy. Die organisasie waarsku dat parlementslede onder die huidige voorstelle kan bedank voordat ondersoeke voltooi is, met klagtes wat aan die einde van ‘n parlementêre termyn verval. OUTA sê te ligte strawwe mag oortredings dalk nie stop nie. Stefanie Fick van OUTA sê duidelike, afdwingbare reëls is noodsaaklik om openbare vertroue te herstel:
OUTA wys op ligte strawwe en gebrek aan deursigtigheid in etiese raamwerk [KLANK]
AFR FickOnFlaws