# Die Organisasie Teen Belastingmisbruik vra die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om die geldigheid van alle rybewys-kaarte tot tien jaar te verleng. Die departement het tans ‘n agterstand van 690-duisend rybewyse nadat die land se enigste kaartdrukker vroeër die jaar gebreek het. OUTA wil ook hê die minister moet mense van boetes kwytskeld en tydelike rybewyse aan diegene uitreik wie se nuwe kaarte weens die agterstand vertraag word.
OUTA wil hê minister Creecy moet geldigheid van rybewyskaarte verleng