Skip to content

OUTA waarsku tariefverhogings kan nie gebruik word om korrupsie en wanbestuur te versteek nie [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê plaaslike regeringshervorming dwing inwoners om te betaal vir munisipale mislukking. Die organisasie het sy finale kommentaar oor die hersiene konsep-witskrif oor plaaslike regering ingedien. OUTA vra raadslede moet aan basiese bevoegdheidstandaarde voldoen en dat politieke leiers vir die gevolge vir korrupsie, inmenging en swak prestasie verantwoordelik gehou word. Julius Kleynhans van die organisasie sê die witskrif is ‘n kritieke geleentheid om munisipaliteite voor die munisipale verkiesing te herstel:

AFR KleynhansShiftingFailure