# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille se skielike ontbinding van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad dui op ‘n kommerwekkende verbrokkeling van bestuur by staatsinstellings. Volgens die organisasie is die raad, wat besig was om ernstige wangedrag deur die uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, aan te pak, as gevolg van tegniese redes verwyder, wat die sektor kwesbaar laat. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê die skuif skep onsekerheid in die toerismesektor:
OUTA waarsku SA Toerisme-krisis dui op verbrokkeling by staatsinstellings [KLANK]
ENG DuvenageOnTourismBoard