# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, doen ‘n beroep op die vestiging van ‘n onafhanklike beskermingsowerheid vir verklikkers om beter beskerming te verseker vir persone wat korrupsie blootlê. Die organisasie glo so ‘n liggaam moet sterk magte hê om sake te ondersoek, verklikkers te beskerm en vinnig te reageer wanneer daar vergelding plaasvind. Stefanie Fick van OUTA voer aan die huidige voorstelle doen nie genoeg nie en verklikkers word aan risiko’s blootgestel:
OUTA vra vir ‘n onafhanklike beskermingsowerheid vir verklikkers [KLANK]
AFR FickOnWhistleblowerAuthority