Skip to content

OUTA vra vir die opskorting van boetes totdat bestuurderlisensie-agterstand uitgewis is [KLANK]

# Die organisasie teen belastingmisbruik, doen ‘n beroep op minister van Vervoer, Barbara Creecy om boetes op te skort vir mense wie se bestuuderslisensies vertraag word as gevolg van die nasionale agterstand. Die agterstand van 700-duisend kaarte is veroorsaak nadat die enigste lisensiedrukker-masjien in die land gebreek het. Stefanie Fick van OUTA eis dat ‘n moratorium ingestel word op boetes vir motoriste wat wag op lisensiehernuwings, en doen ’n beroep op die regering om die geldigheid van rybewyse tot tien jaar te verleng:

AFR FickOnNoFines