Skip to content

OUTA versoek parlement om beskerming van fluitjieblasers te versterk [KLANK]

# Die organisasie teen belastingmisbruik, dring aan dat die parlement die Wet op Beskermde Bekendmakings versterk en waarsku dat fluitjieblasers kwesbaar bly ten spyte van voorgestelde hervormings. Die organisasie glo hoewel die wetsontwerp vordering aandui, mense wat korrupsie aanmeld steeds intimidasie, werkverlies, finansiële probleme en lang regsgedinge moet hanteer. Stefanie Fick van OUTA doen ‘n beroep op sterker, praktiese ondersteuning, insluitend ‘n onafhanklike liggaam om fluitjieblasers te beskerm:

 

AFR FickOnWhistleblowerProtections