Skip to content

OUTA sê uitgestelde bekendmaking van AARTO-appèltribunaal ondermyn deursigtigheid [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, het onderneem om voort te gaan met sy regsgeding teen die Wet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings en sy ondersoek uit te brei om te bepaal of die aanstellings by die Appèltribunaal en die toepassing daarvan aan die wet voldoen. Stefanie Fick van OUTA voer aan belangrike inligting oor die tribunaal moes openbaar gemaak gewees het voor AARTO in werking getree het. Fick sê deursigtigheid is noodsaaklik om motoriste se regte te beskerm:

AFR FickOnAppealsTribunal