# Die organisasie teen belastingmisbruik sê om drie Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede onder administrasie te plaas is nie genoeg om jarelange korrupsie en wanbestuur aan te spreek nie. OUTA vra vir ‘n streng twee-maande sperdatum om geloofwaardige rade en etiese hoofde aan te stel by die konstruksie-, dienste-, en plaaslike regering-SETAs. Stefanie Fick van OUTA sê daar moet ‘n duidelike fokus wees om fondse aan te wend vir die opleiding van jong Suid-Afrikaners eerder as om die fondse te verkwis:
OUTA sê korrupsie is diep gewortel, vra dringende hervorming [KLANK]
AFR FickOnAdministration