Skip to content

OUTA hof toe om instelling van fase twee van AARTO te stuit [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om fase twee van die stelse vir die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe op te skort. Hy voer aan die regering het die gewysigde wet in werking gestel voor belangrike wetlike waarborge in plek was. Andrea van Heerden van OUTA ondersteun padveiligheid, maar glo die regering moet sy wetlike en grondwetlike verpligtinge nakom voordat die nuwe stelsel by die 62 munisipaliteite afgedwing word:

AFR AndreaOnApplication