# Die Organisasie teen Belastingmisbruik daag die Padverkeersbestuurskorporasie uit oor sy geheimsinnige hantering van ‘n miljard-rand se transaksiefooie. Die organisasie beweer die korporasie weier om bekend te maak hoe hy die fooie bepaal vir motoriste al vra hy al langer as twee jaar vir die inligting. Andrea van Heerden van OUTA voer aan dat hierdie gebrek aan deursigtigheid die publiek se vertroue ondermyn, veral aangesien die korporasie ‘n groot oorskot opgebou het:
OUTA gewikkel in stryd met Padverkeerskorporasie oor geheimsinnige R1-miljard transaksiefooie [KLANK]
ENG AndreaOnSecrecy