Skip to content

OUTA gee gebrek aan toesig skuld vir aanhoudende terugslae met digitale migrasie [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê onreëlmatige uitgawes, swak bestuur en ‘n gebrek aan toesig het voortdurende terugslae in die digitale migrasieprojek van analoog-TV veroorsaak. Die organisasie vra ‘n dringende ondersoek na die projek in ‘n verslag wat aan die Parlement voorgelê is. Andrea van Heerden van OUTA sê doeltreffende gevolgbestuur is noodsaaklik om te verseker kwesbare huishoudings ontvang ondersteuning en dat digitale migrasie doeltreffend afgehandel word:

AFR AndreaOnMigration