Skip to content

OUTA eis rybewys-agterstand moet uitgewis word of daar kan regstappe kom [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik eis dringende optrede van die minister van Vervoer, Barbara Creecy, oor die voortslepende agterstand met die uitreiking van rybewyse, en dreig regstappe sal volg as die regering nie optree nie. Hulle vra die verlenging van rybewyse tot tien jaar, die onmiddelike herstel van die land se enigste kaartdrukker en duidelikheid oor die gekanselleerde tender. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê motoriste ly as gevolg van die gebrek aan optrede, en eis deursigtigheid en oplossings:

ENG DuvenageOnTender