Skip to content

OUTA eis hersiening van Padongelukkefonds ná bewerings van R362-miljoen in onreëlmatige besteding [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik eis ‘n volledige hersiening van die leierskap by die Padongelukkefonds ná ernstige bewerings van onreëlmatige besteding teen sy uitvoerende hoof, Collins Letsoalo. Dit volg nadat Letsoalo op spesiale verlof geplaas is as gevolg van bewerings van 362-miljoen-rand in onreëlmatige besteding. Stefanie Fick van OUTA sê Letsoalo is voorheen afgedank by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika en het nou weer misluk in ‘n leierskapsrol:

AFR FickOnRAFoverhaul