Skip to content

OUTA dring aan op antwoorde oor AARTO se instelling met hofuitdagings wat toeneem [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik doen ‘n beroep op die regering om dringend duidelikheid te gee oor vandag se beplande instelling van die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdade, aangesien verskeie munisipaliteite hof toe gegaan het om dit te betwis. Stefanie Fick van OUTA sê belangrike regulasies is nog nie gepubliseer nie, terwyl gereedheidsverslae en uitrolplanne steeds uitstaande is. Fick het bygevoeg verkeersveiligheid benodig beter polisiëring en afdwinging, nie ‘n gejaagde stelsel nie:

AFR FickOnRollout