# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die sewende Parlement het die gereedskap en openbare steun om vertroue in demokratiese instellings te herbou, maar toesig is dikwels sonder enige uitwerking. Volgens OUTA se sewende jaarlikse parlementêre toesigverslag is komitees se bevindings oor korrupsie en wanbestuur dikwels sonder enige tasbare optrede. Rachel Fischer van OUTA beveel ses hervormings aan, onder meer sterker verantwoordbaarheid, beter samewerking tussen komitees en prestasie-rapporte, om te verseker die Parlement se werk word omskep in tasbare uitslae vir landsburgers:
OUTA bevind Parlement is aktief maar ondoeltreffend om uitvoerende gesag aanspreeklik te hou [KLANK]
ENG FischerOnReport
