# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê eise van verbeterde prestasie en gesondheidsorgin Johannesburg weerspieël nie die ekonomiese realiteit waarmee inwoners te kampe het nie. Volgens die organisasie het burgemeester Dada Morero se stadsrede groot uitdagings erken, insluitend ‘n beduidende infrastruktuuragterstand, nutsverliese en voortdurende finansiële druk. Julius Kleynhans van OUTA sê inwoners ervaar steeds wateronderbrekings, vullisverwyderingsprobleme en swak basiese dienste, wat amptelike aansprake van vordering weerspreek:
OUTA betwis berigte van verbeterde toegang tot gesondheidsorg in Johannesburg [KLANK]
AFR KleynhansOnFalseNarrative