Skip to content

Oudmynwerkers in Ekurhuleni moet aansoek doen vir onopgeëisde vergoedingsvoordele [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement in samewerking met die Mediese Buro vir Beroepsiektes het fase twee bekendgestel van die Maatskaplike Sekerheid-voordeleprogram vir Oudmynwerkers in Ekurhuleni. Dit volg na die suksesvolle instelling van fase een in die Wes-Rand-distrik waartydens meer as nege-duisend oudmynwerkers bereik is. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê hierdie program wil oudmynwerkers opspoor, registreer en sif wat weens hul werk longkwale soos silikose en tuberkulose opgedoen het:

ENG MotalataleonPhaseTwo