Skip to content

Ouditeur-generaal van Lesotho kritiseer vertragings in Koninklike Paleis-projek [KLANK]

# Die Ouditeur-generaal van Lesotho, Paul Letlela, het vertragings en wanbestuur van twee groot projekte gekritiseer. Die Koninklike Paleis wat binne drie jaar voltooi moes wees, is na berigte 15 jaar later steeds nie voltooi nie. Die Lesotho-elektrisiteitsonderneming is intussen ook onder die loep geneem en het dringende regstappe gedoen om te keer dat die Openbare Rekeningekomitee sy raad ondervra. Letlela merk op die verslag bevat ernstige kommer oor aanspreeklikheid in staatsbefondsde projekte:

ENG-PaulOnProject